Steenekamp Stoeterye vier hoogty op Pietermaritzburg Royal Show
The Barkly East Reporter -  24 June 2011

Mnre Boetie Steenekamp en seuns, Steyn en Tjaart het op die 160ste bestaansjaar van die Pietermaritzburg Royal Show besonder goed met hul 2 Broers Stoet (Dormers) en Twee Seuns Stoet (Suffolk) gevaar.

Die Suffolk Nasionale Kampioenskappe is ook tydens die skou gehou en die Twee Seuns Stoet het al die kampioenskappe ingepalm:

Junior Kampioen Ram
Reserwe Junior Kampioen Ram
Junior Kampioen Ooi
Reserwe Junior Kampioen Ooi
Senior Kampioen Ooi
Reserwe Senior Kampioen Ooi
Senior Kampioen Ram
Opperste Kampioen Suffolk op Skou

Op die Streekskou van die Dormers het 2 Broers Dormers net so goed gevaar en vertoon die Kampioen Ram en Kampioen Ooi.

In die Interraskampioenskappe, waaraan al die verskillende rasse deelneem behaal Twee Seuns Suffolks die volgende toekennings:

Groepklasse - Beste paar ooie jonger as 15 maande: 1ste plek
Groepklasse - Beste paar ooie ouer as 15 maande:  1ste plek
Groepklasse - Groep ramme onder 15 maande:  3de plek

In bogenoemde klasse was daar tot soveel as 40 inskrywings per klas.

In die Interras Opperste Kampioenskap verower Twee Seuns Reserwe Opperste Kampioen Ram.

2 Broers verower die Reserwe Kampioen Ram op die skou.

Die feit dat daar ± 700 kleinvee ten toon gestel is maak hul prestasies des te meer prysenswaardig en beklemtoon die uitstaande gehalte van hul diere.

Ons wens die Steenekamps van harte geluk met hierdie prestasies en deel in hul vreugde!
 
Opperste Kampioen Ram - Twee Seuns Stoet
Steyn Steenekamp, CT du Plessis en Tjaart Steenekamp
Reserwe Opperste Kampioen Ooi -
Twee Seuns Stoet
Dienie en Boetie Steenekamp
Reserwe Opperste Kampioenskap Ram -
2 Broers Stoet
Tjaart Steenekamp en Henri Naudé

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _
 

Steenekamp Studs Excel
The Barkly East Reporter - 11 June 2010

Local sheep breeders, the Steenekamps, took their two studs to the Royal Agricultural Show in Pietermaritzburg on Monday 31 May.

Both studs, Twee Seuns Suffolks and 2 Broers Dormers did very well.

The exceptional performance of the Twee Seuns Suffolk Stud needs special mention.  They competed in the 2010 Suffolk National Championships and won 7 of the 8 Championships.

One of their ewes won the Victor Ludorum Ewe on the show.  Other prizes of note were the Champion Suffolk Ewe on show, both the Senior and Junior Champion and Reserve Champion Ewes, the Senior and Junior Champion Rams and the Grand Champion Ram.

British judge James Playfair-Hannay (Scotland) told the press that he was impressed by the quality of the stock on the show.

The 2 Broers Dormer Stud also did well, taking several prizes of note, including the Grand Champion Ram, Reserve Junior Champion Ram and Reserve Junior Champion Ewe.

Congratulations to the Steenekamp family on these achievements and good luck for the future.
 

Senior Champion Ram and Grand Champion Ram
 

Junior Champion Ram
 

Senior Champion Ewe as well as Grand Champion Ewe and Supreme Champion

 

© 2011 - 2013     2 Broers Dormers  •  All rights reserved  •  Website designed & hosted by 123 Internet